|
Brood Salade
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: / Salades
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Sny brood in blokkies en braai in olie.
Dreineer op kombuispapier
OF
Koop reeds gebraaide brood
SOUS
4 Eiers y Klits saam
375 ml Suiker (Halwe koppie)
1? Teelepel droe mosterdpoeier y Meng en voeg by boonste
? Koppie wit asyn mengsel
Sout en peper
250 ml Kaasblokkies (? 1 Koppie)
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Klits alles behalwe die kaas saam vir ? 5 minute
Kook vinnig en roer aanhoudend, pasop dat dit nie skif nie
Laat afkoel en 30 min voor bediening voeg ′n halwe koppie room by en ′n
halwe koppie mayonnaise
|
|
|